Die Gereformeerde Kerk Boksburg - Suid

Ef. 5:15-16: Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie,
maar as wyse; en   koop die tyd uit,   omdat die dae boos is.
 

Om God te aanbid en om almal te alle tye, en oral, die Woord suiwer te verkondig vanuit 'n liefdesgemeenskap

Erediens:   09h00 (Winter en Somer);  
Katkisasie:   10h15-11h00

Tuis

Foto Album

Roete Kaarte

h/v Scribantestraat en Greenfieldsweg, Libradene, Boksburg

Posbus 9007, Cindapark, 1463

Ons Visie

n Gemeente aan die werk, almal altyd biddend, Christus gerig, gemeente-gerig en na buite gerig

Ons Misie

Bybelteks (c) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1953- en 1983-vertalings) - met verlof van die
Bybelgenootskap van Suid-Afrika

aaaaaaaaaaaaiii